Lindsay Lohan

Lindsay Lohan
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Lindsay Dee Lohan
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1989–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Lindsay Lohan (gebore 2 Julie 1986) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Parent Trap (1998), Freaky Friday (2003), Mean Girls (2004), en I Know Who Killed Me (2007).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search